So, this wouldn’t be my first time in South Korea. I actually spent my first year in Korea at the tender age of 21. I had just graduated and my study debt had flung me far out to sea in an easterly direction…all the way to the brightly lit city of Masan in the southeast of the Korean Peninsula. Masan is about a 1 hour busride to Busan, South Korea’s second largest city, and also the port closest to Japan. This would be my very first home away from home. It was exciting and scary. Memi hit South Korea just a few months before I had arrived and a frightening amount of people died in the devastating  typhoon. As a result my friend moved in with me in my safer apartment, and I accepted, gladly.

The post I want to submit today is one of the pieces I wrote during that year. I wrote quite a lot, because it was the only outlet I had to freely express my coming of age in this new world where I suddenly met with  different kinds of fear, excitement, yearning, noise and lonely silence. Unfortunately this piece is in Afrikaans…but certainly one of my fondest. I will attempt a translation at a later stage. For now…for those who can, enjoy.                                                                

Spoeg in Korea verdamp nie en dit het ‘n extra lang rakleeftyd. Dit ontwikkel in ‘n soort ekosisteem van sy eie en ek is oortuig daarvan dat verskeie
organisnes vir ‘n verbasende lang tyd daarin ‘n besonderse goeie bestaan kan maak. Die sukses van die kosmos hang seker af van die gesondheid van sy
stigter. Sang-Min – het dalk byvoorbeeld kimchi jigae ge-eet terwyl Woon-Jong tukpoki benuttig het… Dus sal die organismes wat Woon-Jong se  slymvliese na Tukpoki oorleef het waarskynlik ‘n beter kans staan om die
omgewing waarin dit gesettle word se omstandighede te oorleef. Sang-Min se settlement sal egter aanvanklik digter bevolk wees, weens die reeds-digbevolkte aard van KimChi selfs voor mastikasie.
Een van die studente by die Hagwan het ‘n paar weke terug ‘n Gop Stasie op die vierde trap gestig. Hy het na ten minste twee weke nog steeds ‘n gesonde gloss gehad. Hy het die meneertjie so mooi in die vou van die trap geplons sodat niemand dit per ongeluk sou raak trap nie en dit was relatief groot en het ‘n vreemde kleurtjie gehad sodat niemand dit aspris sou raaktrap nie.

Gop Grafte raak lelike swart kolle op die sypaadjie. Gop Dorpe sneuwel meestal as ‘n eenheid in die son met die uitsondering van uiterste hoeke wat deur fyn Koreaanse sandaaltjies raakgetrippel word – en versprei.

 

…en ek eet Ice Lollies, teken beverage packaging, leer stout kinders en drum saam met my weird music sang-seng-neem op “Smoke on the Water” en laastens (maar by ver nie minstens nie) surf op die bus op pad huis toe.

(Masan 2004)

 

Advertisements